Afdelings

SAVI-afdelings word ingevolge die regulasies in die dokument hier onder bestuur.

SAVI WES-KAAP SAVI NOORDWES SAVI VRYSTAAT & NOORD-KAAP SAVI OOS-KAAP
wc@translators.org.za

Voorsitter:
Gretha Aalbers

(+27) 21 461 0486

nw@translators.org.za

Voorsitter:
Ann-Lize Grewar

(+27) 72 758 5797

mmahase1@mweb.co.za

Voorsitter:
Mike Mahase

(+27) 83 456 5640

ep@translators.org.za

Voorsitter:
Leona Labuschagne

(+27) 41 368 4584

SAVI KWAZULU-NATAL SAVI Afdeling vir Ontluikende Praktisyns
lolmakbad@gmail.com

Voorsitter:
Lolie Makhubu-Badenhorst
Sekretaris: Njabulo Manyoni
Tesourier: Zamo Selebi
Ander lede: Funa Mkhize

(+27) 82 322 8525

stellieds@gmail.com

Voorsitter: Christelle van der Colff
Sekretaris: Thabisile Adams
Tesourier: Salomé Smith

(+27) 76 281 3908

Lede wat op grond van gemeenskaplike belange wat vir die Instituut aanvaarbaar is of volgens gemeenskaplike geografiese ligging wil verenig, kan afdelings stig. Ten einde deur die Instituut erken te word, moet die afdeling uit minstens tien lede bestaan en minstens een van die kernkomiteelede moet geakkrediteer wees. Groepe kan ook op ʼn minder formele grondslag bymekaarkom.

Aflaaiopsie

↓PDF lêer – Regulations for the Administration of SATI Chapters