Section Title

Report Abuse

Translation of English press releases into Afrikaans for small community newspaper
Popular

Translation of English press releases into Afrikaans for small community newspaper

Die Plattelander benodig die dienste van 'n vryskut-taalpraktisyn om Engelse persverklarings na Afrikaans te vertaal.
Persone met ʼn nagraadse kwalifikasie in taalpraktyk of jare se ervaring in redigering en vertaling sal moontlik van die geleentheid wil gebruik maak om 'n ekstra inkomste te verdien.
Kontak 027 712 2820 of epos plattelander@mweb.co.za indien u belangstel.

Contact Information

Company Name
Die Plattelander
Phone

Contact Listings Owner Form